Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » poliptiek
poliptiek [boodskap #133862] Do, 01 Oktober 2020 12:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18896
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die sogenaamde <i>Lam van God</i> in sy oopgevoude posisie.
Die sogenaamde Lam van God in sy oopgevoude posisie.
poliptiek
Afbreking: po•lip•tiek


Selfstandige naamwoord: poliptiek
Meervoud: poliptieke

Betekenis:
• 'n Kunswerk, meestal 'n skildery op panele, wat uit meer as drie dele bestaan.

Gebruik:
• Die Lam van God is 'n indrukwekkende poliptiek wat as een van die mees fassinerende prestasies in die geskiedenis van kuns beskryf is.

Verwant:
• diptiek
• triptiek

Vertaling:
Engels: polyptych
Nederlands: polyptiek

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: foutief
Volgende onderwerp: elektronika
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 04 06:25:24 MGT 2024