Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » foutief
foutief [boodskap #133861] Thu, 01 October 2020 11:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
foutief
Afbreking: fou•tief


Byvoeglike naamwoord: foutief
Vergrotende trap: foutiewer
Oortreffende trap: foutiefste
Attributief: foutiewe

Betekenis:
• Wat nie is soos dit moet wees nie; nie reg of akkuraat is nie.

Gebruik:
• Die hof se bevindings is foutief.

Sinoniem:
• inkorrek
• onjuis
• verkeerd

Antoniem:
• korrek

Vertaling:
Engels: wrong, faulty, erroneous, incorrect
Nederlands: foutief

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oninteressant
Volgende onderwerp: poliptiek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 02:47:24 UTC 2025