Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oninteressant
oninteressant [boodskap #133860] Thu, 01 October 2020 11:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
oninteressant
Afbreking: on•in•te•res•sant
Samestelling: on- + interessant


Byvoeglike naamwoord: oninteressant
Vergrotende trap: oninteressanter
Oortreffende trap: oninteressantste
Attributief: oninteressante

Betekenis:
• Wat nie belangwekkend is nie.

Gebruik:
• Hy is so oninteressant dat geen hond vir hom blaf nie.

Sinoniem:
• dooierig
• eentonig
• langdradig
• omslagtig
• saai
• sieldodend
• vervelig
• vervelend
• vervelerig

Antoniem:
• boeiend
• interessant

Vertaling:
Engels: oninteressant
Nederlands: oninteressant

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: druiwe
Volgende onderwerp: foutief
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 03:00:52 UTC 2025