jongspan [boodskap #133858] |
Thu, 01 October 2020 10:10 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
jongspan
Afbreking: jong•span
Samestelling: jong + span
Selfstandige naamwoord: jongspan
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Groep kinders of die jeug in die algemeen.
Gebruik:
• Anders as die oumense benodig die jongspan meer as net rus en vrede om 'n wegbreek te geniet.
Sinoniem:
• kinders
Vertaling:
Engels: youngsters, kiddies, children, young folk
Nederlands: jongeren, kinderen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|