gevegstenue [boodskap #133854] |
Do, 01 Oktober 2020 09:12 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
gevegstenue
Afbreking: ge•vegs•te•nue
Samestelling: gevegs + tenue
Selfstandige naamwoord: gevegstenue
Meervoud: –
Betekenis:
• Uniform vir soldate waarin daar geveg word.
Gebruik:
• Ongelukkig is dit onmoontlik om 'n enkele uniform te ontwerp wat netjies op parade vertoon en ook as gevegstenue gebruik kan word.
Sinoniem:
• vegklere
• vegstenue
Afgelei:
• gevegstenuebaadjie
Vertaling:
Engels: battledress, army uniform
Nederlands: legeruniform, strijduniform
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|