oumens [boodskap #133852] |
Do, 01 Oktober 2020 08:19 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
oumens
Afbreking: ou•mens
Samestelling: ou + mens
Selfstandige naamwoord: oumens
Meervoud: oumense
Verkleinwoord: oumensie
Meervoud van verkleining: oumensies
Betekenis:
• 'n Bejaarde persoon.
Gebruik:
• 'n Oumens hunker soms terug na dit wat was en is geneig om die verlede te verheerlik.
Antoniem:
• jongmens
Vertaling:
Engels: old person
Nederlands: oude mens
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|