Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sooibrand
sooibrand [boodskap #133848] Wed, 30 September 2020 16:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
sooibrand
Afbreking: sooi•brand


Selfstandige naamwoord: sooibrand
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Ongemaklikheid veroorsaak deur maagsuur wat opdam of in die slukderm terugstoot.

Gebruik:
Sooibrand veroorsaak 'n pynlike brandende gevoel in die borskas of boonste deel van die maag wat ook na die nek of keel kan versprei.

Afgelei:
• sooibrandaanval
• sooibrandmiddel

Vertaling:
Engels: heartburn, gastric acid
Nederlands: maagzuur

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skoolmeester
Volgende onderwerp: mistiek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 03:13:42 UTC 2025