skoolmeester [boodskap #133846] |
Wed, 30 September 2020 16:36 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
skoolmeester
Afbreking: skool•mees•ter
Samestelling: skool + meester
Uitspraak: /ˈskuə̯ɫˌmiə̯stər/
Selfstandige naamwoord: skoolmeester
Meervoud: skoolmeesters
Verkleinwoord: skoolmeestertjie
Meervoud van verkleining: skoolmeestertjies
Betekenis:
• (verouderd) 'n Man wat opgelei is om onderrig te gee.
Gebruik:
• Die skoolmeester probeer die lui seuns met die rottang deur die eksamens deur te kry.
Sinoniem:
• meester
• onderwyser
• skoolmeneer
Afgelei:
• skoolmeesteragtig
Vertaling:
Engels: teacher, schoolmaster, master
Nederlands: leraar, onderwijzer
Venda: mudededzi, thitshara
Xhosa: ititshala, umfundisi-ntsapho
Zoeloe: umfundisi, utisha, uthishela
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|