skooljuffrou [boodskap #133845] |
Wed, 30 September 2020 16:31 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
skooljuffrou
Afbreking: skool•juf•frou
Samestelling: skool + juffrou
Uitspraak: /ˈskuə̯ɫˌjœfrəʊ̯/
Selfstandige naamwoord: skooljuffrou
Meervoud: skooljuffrouens
Verkleinwoord: skooljuffroutjie
Meervoud van verkleining: skooljuffroutjies
Betekenis:
• 'n Vroulike persoon wat opgelei is om onderrig te gee.
Gebruik:
• My skooljuffrou kan die mooiste stories vertel.
Sinoniem:
• onderwyseres
Antoniem:
• skoolmeneer
Vertaling:
Engels: teacher, schoolmistress, mistress
Nederlands: lerares, onderwijzeres
Venda: mudededzi, thitshara
Xhosa: ititshala, umfundisi-ntsapho
Zoeloe: umfundisi, utisha, uthishela
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|