braaibrood [boodskap #133843] |
Wed, 30 September 2020 15:53 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
braaibrood
Afbreking: braai•brood
Samestelling: braai + brood
Selfstandige naamwoord: braaibrood
Meervoud: braaibrode
Verkleinwoord: braaibroodjie
Meervoud van verkleining: braaibroodjies
Betekenis:
• 'n Toebroodjie wat op 'n braai gerooster is (gewoonlik met tamatie en uie daarin).
Gebruik:
• 'n Eg Suid-Afrikaanse braai is nie volledig sonder pap of 'n stapel braaibroodjes nie.
Verwant:
• roosterbrood
Vertaling:
Engels: braai bread
Nederlands: braaibrood
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|