sleepwa [boodskap #133835] |
Wo, 30 September 2020 09:52 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sleepwa
Afbreking: sleep•wa
Samestelling: sleep + wa
Selfstandige naamwoord: sleepwa
Meervoud: sleepwaens
Verkleinwoord: sleepwaentjiea
Meervoud van verkleining: sleepwaentjies
Betekenis:
• 'n Wa wat agter 'n voertuit gehaak en gesleep word.
Gebruik:
• Pasop dat die sleepwa nie kantel of knipmes as jy terugstoot nie.
Vertaling:
Engels: trailer
Nederlands: sleepwa
Xhosa: inqwelo erhuqwayo
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|