Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » integriteit
integriteit [boodskap #133834] Wed, 30 September 2020 07:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
integriteit
Afbreking: in•teg•ri•teit


Selfstandige naamwoord: integriteit
Meervoud: integriteite

Betekenis:
• Die handhawing en behoud van 'n onkreukbare en ongeskonde toestand.

Gebruik:
• 'n Persoon met integriteit is eerlik, opreg, betroubaar, onomkoopbaar en deugsaam.

Sinoniem:
• regskapenheid

Antoniem:
• immoraliteit

Vertaling:
Engels: integrity
Nederlands: integriteit

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: halfgeleier
Volgende onderwerp: sleepwa
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 03:10:20 UTC 2025