Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » halfgeleier
halfgeleier [boodskap #133833] Wo., 30 September 2020 06:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24482
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
halfgeleier
Afbreking: half•ge•lei•er
Samestelling: half + geleier


Selfstandige naamwoord: halfgeleier
Meervoud: halfgeleiers
Verkleinwoord: halfgeleiertjie
Meervoud van verkleining: halfgeleiertjies

Betekenis:
• 'n Materiaal wat elektrisiteit slegs in bepaalde omstandighede gelei, ook 'n elektroniese komponent van sulke materiale.

Gebruik:
• Die meeste kommersiële halfgeleiers, wat in toestelle soos rekenaars en selfone gebruik word, word van silikon vervaardig.

Vertaling:
Engels: semiconductor
Nederlands: halfgeleider

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: rekwisiet
Volgende onderwerp: integriteit
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Feb. 22 13:16:28 UTC 2026