Fransman [boodskap #133829] |
Tue, 29 September 2020 18:52 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Fransman
Afbreking: Frans•man
Samestelling: Frans + man
Uitspraak: /ˈfrɑ̃ːsmɑn/
Selfstandige naamwoord: Fransman
Meervoud: Franse, Fransmanne
Verkleinwoord: Fransmannetjie
Meervoud van verkleining: Fransmannetjies
Betekenis:
• 'n Manlike persoon van Franse afkoms of wat in Frankryk woon.
Gebruik:
• Braille is genoem na die skepper daarvan, die Fransman Louis Braille, wat sy sig 'n ongeluk verloor het.
Vertaling:
Engels: Frenchman, French male
Nederlands: Fransman
Zoeloe: iFulentshi
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|