podsend [boodskap #133822] |
Tue, 29 September 2020 13:00 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
podsend
Afbreking: pod•send
Werkwoord: podsend
Verlede tyd: het gepodsend
Betekenis:
• Om digitaal uit te saai, sodat die opname onmiddellik of later teruggespeel kan word.
Gebruik:
• Ons podsend vandag saam met 'n spesiale gas van Namibië.
Sinoniem:
• podgooi
Spelfout:
• potgooi
Verwant:
• podsending (s.nw.)
Vertaling:
Engels: to podcast
Nederlands: podcasten
Nota:
• "Podsend" is 'n versmelting van die woord "iPod" (Apple se draagbare mediaspeler) en "uitsend".
• Spoternderwys kan mens ook van 'n "papgooi" of "klipgooi" praat.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|