antropoïed [boodskap #133821] |
Tue, 29 September 2020 12:10 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
antropoïed
Afbreking: an•tro•po•ïed
Byvoeglike naamwoord: antropoïed
Attributief: antropoïede
Betekenis:
• Met die eienskappe van 'n mens, gewoonlik in terme van vorm en voorkoms.
Gebruik:
• Sjimpansees, gorillas en orang-oetangs is antropoïede diere.
Sinoniem:
• mensagtig
• mensvormig
Vertaling:
Engels: anthropoid
Nederlands: antropoïde
Nota:
• Kan ook as 'n selfstandige naamwoord gebruik word.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|