saldo [boodskap #133819] |
Di, 29 September 2020 11:40 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
saldo
Afbreking: sal•do
Selfstandige naamwoord: saldo
Meervoud: saldo's
Verkleinwoord: saldo'tjie
Meervoud van verkleining: saldo'tjies
Betekenis:
• Die finale bedrag wanneer alle bates en laste verreken is; kredietbalans; oorskot.
Gebruik:
• Na dié kopie het jy seker 'n negatiewe saldo.
Afgelei:
• banksaldo
• saldobalans
Vertaling:
Engels: balance
Nederlands: saldo
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|