Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » saamstel
saamstel [boodskap #133816] Mon, 28 September 2020 20:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
saamstel
Afbreking: saam•stel
Samestelling: saam + stel
Uitspraak: /ˈsɑːm.stɛl/


Werkwoord: stel saam, saamstel
Verlede tyd: het saamgestel
Teenwoordige deelwoord: saamstellende
Verlede deelwoord: saamgestelde

Betekenis:
• Dinge saamvoeg om 'n geheel te vorm.

Gebruik:
• Die departement wil 'n taakspan saamstel om die situasie te ondersoek.

Sinoniem:
• byeenvoeg
• bymekaarbring
• bymekaarvoeg
• kombineer
• konstrueer
• saambring

Afgelei:
• saamsteller
• saamstelling

Vertaling:
Engels: to compose, make up, compile
Nederlands: samenstellen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: drentelkous
Volgende onderwerp: siekehuis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 03:03:57 UTC 2025