Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » drentelkous
drentelkous [boodskap #133815] Mon, 28 September 2020 20:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
drentelkous
Afbreking: dren•tel•kous
Samestelling: drentel + kous


Selfstandige naamwoord: drentelkous
Meervoud: drentelkouse
Verkleinwoord: drentelkousie
Meervoud van verkleining: drentelkousies

Betekenis:
• Iemand wat drentel (stadig en doelloos rondloop).

Gebruik:
• Die drentelkous loop met 'n stadige drentelpas van winkel tot winkel.

Sinoniem:
• drentelaar

Vertaling:
Engels: lingerer, loiterer
Nederlands: treuzelaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: krismiskind
Volgende onderwerp: saamstel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 03:20:05 UTC 2025