Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » fenomeen
fenomeen [boodskap #133813] Mon, 28 September 2020 17:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
fenomeen
Afbreking: fe•no•meen


Selfstandige naamwoord: fenomeen
Meervoud: fenomene
Verkleinwoord: fenomeetjien
Meervoud van verkleining: fenomeentjies

Betekenis:
• 'n Seldsame gebeurtenis of verskynsel.
• 'n Besonder begaafde persoon.

Gebruik:
• Newton het gewonder waarom die maan nie van die aarde af wegbeweeg nie, en het twee dekades geneem om die raaiselagtige fenomeen te ontrafel.
• Hy is 'n fenomeen.

Afgelei:
• fenomenaal

Vertaling:
Engels: phenomenon
Nederlands: fenomeen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: swakpunt
Volgende onderwerp: krismiskind
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 02:03:34 UTC 2025