Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sterkpunt
sterkpunt [boodskap #133811] Mon, 28 September 2020 16:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
sterkpunt
Afbreking: sterk•punt
Samestelling: sterk + punt


Selfstandige naamwoord: sterkpunt
Meervoud: sterkpunte
Verkleinwoord: sterkpuntjie
Meervoud van verkleining: sterkpuntjies

Betekenis:
• Iets waarmee iemand goed is.

Gebruik:
• Geduld is nou nie juis my sterkpunt nie.

Antoniem:
• swakpunt

Vertaling:
Engels: strength

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bloemryk
Volgende onderwerp: swakpunt
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 01:55:27 UTC 2025