bloemryk [boodskap #133810] |
Mon, 28 September 2020 15:53 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bloemryk
Afbreking: bloem•ryk
Byvoeglike naamwoord: bloemryk
Attributief: bloemryke
Betekenis:
• Beeldend en kleurryk; om met oordrewe mooi woorde te skryf of te praat.
Gebruik:
• Die liedjie se woorde is by tye te bloemryk om sin te maak.
Afgelei:
• bloemrykheid
Vertaling:
Engels: euphuism
Nederlands: bloemrijk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|