knewel [boodskap #133808] |
Mon, 28 September 2020 14:58 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
knewel
Afbreking: kne•wel
Selfstandige naamwoord: knewel
Meervoud: knewels
Verkleinwoord: kneweltjie
Meervoud van verkleining: kneweltjies
Betekenis:
• Iets of iemand was baie groot is (vir sy soort).
Gebruik:
• Die visserman het 'n yslike knewel van 'n kabeljou gevang.
Vertaling:
Engels: whopper, stunner
Nederlands: knewel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|