waterdruppel [boodskap #133807] |
Mon, 28 September 2020 14:53 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
waterdruppel
Afbreking: wa•ter•drup•pel
Samestelling: water + druppel
Selfstandige naamwoord: waterdruppel
Meervoud: waterdruppels
Verkleinwoord: waterdruppeltjie
Meervoud van verkleining: waterdruppeltjies
Betekenis:
• 'n Druppel water.
Gebruik:
• 'n Haelkorrel ontstaan wanneer 'n waterdruppel vries en deur die lugstrome op en af gewaai word.
Vertaling:
Engels: waterdrop
Nederlands: waterdruppel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|