mistig [boodskap #133805] |
Mon, 28 September 2020 14:24 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
mistig
Afbreking: mis•tig
Byvoeglike naamwoord: mistig
Vergrotende trap: mistiger
Oortreffende trap: mistigste
Attributief: mistige
Betekenis:
• Met baie mis (wolke laag op die grond), sodat dit die sig beperk.
Gebruik:
• Dit was 'n koue mistige winteroggend op die plaas.
Sinoniem:
• beneweld
Afgelei:
• mistigheid
Vertaling:
Engels: foggy, misty
Nederlands: mistig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|