onvergenoeg [boodskap #133804] |
Mon, 28 September 2020 14:07 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
onvergenoeg
Afbreking: on•ver•ge•noeg
Byvoeglike naamwoord: onvergenoeg, onvergenoegd
Attributief: onvergenoegde
Betekenis:
• Ontevrede en onvervuld wees.
Gebruik:
• Dié tyd van die jaar voel baie mense onvergenoeg met hulle werk en smag hul na 'n blaaskans.
Antoniem:
• vergenoeg
Afgelei:
• onvergenoegdheid
Vertaling:
Engels: discontent, displeased, dissatisfied
Nederlands: onvergenoegd
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|