opstelling [boodskap #133801] |
Mon, 28 September 2020 13:15 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
opstelling
Afbreking: op•stel•ling
Selfstandige naamwoord: opstelling
Meervoud: opstellings
Verkleinwoord: opstellinkie
Meervoud van verkleining: opstellinkies
Betekenis:
• Die wyse waarop iets opgestel word of reeds opgestel is.
Gebruik:
• Konsultante het 'n belangrike rol gespeel in die opstelling van die verslag.
Sinoniem:
• formasie
Vertaling:
Engels: setup, configuration, composition
Nederlands: opstelling
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|