Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bondig
bondig [boodskap #133800] Mon, 28 September 2020 12:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
bondig
Afbreking: bon•dig


Byvoeglike naamwoord: bondig
Vergrotende trap: bondiger
Oortreffende trap: bondigste
Attributief: bondige
Partitief: bondigs

Betekenis:
• So kort en saaklik as moontlik.

Gebruik:
• Ek het ook maar heel bondig aan julle geskryf. [Hebreërs 13:22]

Sinoniem:
• beknop
• saaklik
• sinopties
• samevattend

Afgelei:
• bondigheid

Vertaling:
Engels: concise, succinct, terse
Nederlands: bondig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: jongie
Volgende onderwerp: opstelling
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 02:21:08 UTC 2025