boorling [boodskap #133797] |
Mon, 28 September 2020 08:53 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
boorling
Afbreking: boor•ling
Selfstandige naamwoord: boorling
Meervoud: boorlinge
Verkleinwoord: boorlinkie
Meervoud van verkleining: boorlinkies
Betekenis:
• Iemand wat in 'n aangegewe land, streek of plek gebore en daaraan verbonde is.
Gebruik:
• Hy is 'n boorling van die Karoo.
Afgelei:
• inboorling
Vertaling:
Engels: a native
Nederlands: inboorling
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|