paramedikus [boodskap #133795] |
Sun, 27 September 2020 20:30 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
paramedikus
Afbreking: pa•ra•me•di•kus
Samestelling: para- + medikus
Selfstandige naamwoord: paramedikus
Meervoud: paramedikusse, paramedici
Betekenis:
• Mediese spesialis wat op noodoproepe buite 'n hospitaal reageer.
Gebruik:
• Die paramedikus is gewoonlik die eerste persoon met mediese kennis wat by 'n noodsituasie opdaag en aan wie se sorg beseerdes en siek persone toevertrou word.
Vertaling:
Engels: paramedic
Nederlands: paramedikus
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|