medikus [boodskap #133794] |
Sun, 27 September 2020 20:19 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
medikus
Afbreking: me•di•kus
Selfstandige naamwoord: medikus
Meervoud: medikusse, medici
Verkleinwoord: medikussie
Meervoud van verkleining: medikussies
Betekenis:
• 'n Mediese spesialis.
Gebruik:
• 'n Plaaslike medikus het die pasiënt gestabiliseer voordat hy na die hospitaal vervoer is.
Sinoniem:
• arts
• dokter
• geneesheer
• geneeskundige
• heelmeester
• medisynemeester
Afgelei:
• paramedikus
Vertaling:
Engels: medic, doctor, physician
Nederlands: medicus
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|