Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » fungeer
fungeer [boodskap #133793] Sun, 27 September 2020 20:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
fungeer
Afbreking: fun•geer


Werkwoord: fungeer
Verlede tyd: het gefungeer

Betekenis:
• 'n Bepaalde funksie vervul (meestal met betrekking tot persone).

Gebruik:
• Tydens die noodvergadering moes hy as voorsitter fungeer.

Sinoniem:
• funksioneer

Vertaling:
Engels: to function, act
Nederlands: fungeren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: doedelsak
Volgende onderwerp: medikus
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 02:13:54 UTC 2025