Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » doedelsak
doedelsak [boodskap #133792] Sun, 27 September 2020 19:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Doedelsak.
'n Doedelsak.
doedelsak
Afbreking: doe•del•sak


Selfstandige naamwoord: doedelsak
Meervoud: doedelsakke
Verkleinwoord: doedelsakkie
Meervoud van verkleining: doedelsakkies

Betekenis:
• Blaasinstrument met 'n lugsak, 'n inlaatpyp wat geplaas word, en uitlaatpype wat die note produseer.

Gebruik:
• Die doedelsak word algemeen is Skotse musiek gehoor.

Vertaling:
Engels: bagpipe
Nederlands: doedelzak

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: funksioneer
Volgende onderwerp: fungeer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 01:56:08 UTC 2025