terugslaan [boodskap #133790] |
Sun, 27 September 2020 19:37 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
terugslaan
Afbreking: te•rug•slaan
Samestelling: terug + slaan
Werkwoord: slaan terug, terugslaan
Verlede tyd: het teruggeslaan
Betekenis:
• Om iets met geweld in die omgekeerde rigting te stuur.
• Om na vorige eienskappe terug te keer.
Gebruik:
• Jy moet die bal terugslaan.
• Mens kan sien dat sy gelaatstrekke terugslaan na die van sy oupa.
Vertaling:
Engels: to beat back, hit back, back fire
Nederlands: terugslaan
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|