stingel [boodskap #133784] |
Sun, 27 September 2020 07:56 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
stingel
Afbreking: stin•gel
Selfstandige naamwoord: stingel
Meervoud: stingels
Verkleinwoord: stingeltjie
Meervoud van verkleining: stingeltjies
Betekenis:
• Langgerekte en stewige orgaan van 'n vaatplant wat water en voedingstowwe van die wortels na die blare vervoer.
Gebruik:
• Sy die stingel aan die onderkant af, stroop die blare en verwyder die boonste deel.
Vertaling:
Engels: stem, stalk
Nederlands: stengel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|