inbreek [boodskap #133783] |
So, 27 September 2020 07:49 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
inbreek
Afbreking: in•breek
Samestelling: in + breek
Werkwoord: breek in, inbreek
Verlede tyd: het ingebreek
Betekenis:
• Met geweld toegang verkry.
Gebruik:
• Die dief se voertuig is gesteel toe hy by 'n winkel oorkant die straat wou inbreek.
Verwant:
• inbreker
• inbraak
Vertaling:
Engels: to break in, burglarize
Nederlands: inbreken
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|