Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skedule
skedule [boodskap #133779] Sun, 27 September 2020 07:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
skedule
Afbreking: ske•du•le


Selfstandige naamwoord: skedule
Meervoud: skedules
Verkleinwoord: skeduletjie
Meervoud van verkleining: skeduletjies

Betekenis:
• 'n Uitgewerkte program (rooster) van dinge wat gedoen moet word (soos dit vooraf geskeduleer is).

Gebruik:
• Ek sal probeer om jou in my besige skedule in te pas.

Vertaling:
Engels: schedule
Nederlands: schema, agenda

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oondpan
Volgende onderwerp: herroep
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 01:49:35 UTC 2025