oondpan [boodskap #133778] |
So, 27 September 2020 06:54 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
oondpan
Afbreking: oond•pan
Samestelling: oond + pan
Selfstandige naamwoord: oondpan
Meervoud: oondpanne
Verkleinwoord: oondpannetjie
Meervoud van verkleining: oondpannetjies
Betekenis:
• 'n Pan waarin kos in 'n oond gaargemaak word.
Gebruik:
• Bak vir 15 minute teen 180 grade in groot swart oondpan.
Vertaling:
Engels: oven pan
Nederlands: ovenpan
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|