plantaardig [boodskap #133776] |
Sun, 27 September 2020 06:40 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
plantaardig
Afbreking: plant•aar•dig
Byvoeglike naamwoord: plantaardig
Attributief: plantaardige
Partitief: plantaardigs
Betekenis:
• Wat plante betref, of wat daaruit vervaardig word.
Gebruik:
• Is dit 'n plantaardige olie?
Sinoniem:
• vegetaries
Antoniem:
• dierlik
• sinteties
Vertaling:
Nederlands: plantaardig
Engels: vegetable
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|