Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onbelangrik
onbelangrik [boodskap #133774] Sat, 26 September 2020 20:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
onbelangrik
Afbreking: on•be•lang•rik


Byvoeglike naamwoord: onbelangrik
Vergrotende trap: onbelangriker
Oortreffende trap: onbelangrikste
Attributief: onbelangrike
Partitief: onbelangriks

Betekenis:
• Van geringe betekenis; nie van belang nie.

Gebruik:
• Vergeet dit, dis onbelangrik.

Antoniem:
• belangrik

Vertaling:
Engels: unimportant, trifling
Nederlands: onbelangrijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onafhanklik
Volgende onderwerp: perestroika
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 02:18:07 UTC 2025