struif [boodskap #133768] |
Sat, 26 September 2020 18:46 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
struif
Afbreking: struif
Selfstandige naamwoord: struif
Meervoud: struiwe
Betekenis:
• (ongewoon) Die vloeibare inhoud van 'n eier, of produk daarvan vervaardig, soos pannekoek, omelet of roereier.
Gebruik:
• Ons eet vanmiddag struif.
Sinoniem:
• eierpannekoek
Afgelei:
• eierstruif
• koekstruif
Vertaling:
Engels: omelet, omelette
Nederlands: struif
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|