Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kopoopskieter
kopoopskieter [boodskap #133766] Sat, 26 September 2020 14:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
kopoopskieter
Afbreking: kop•oop•skie•ter
Samestelling: kop + oop + skieter


Selfstandige naamwoord: kopoopskieter
Meervoud: kopoopskieters
Verkleinwoord: kopoopskietertjie
Meervoud van verkleining: kopoopskietertjies

Betekenis:
• Iets wat mens se verstand helder maak, soos die eerste koppie koffie van die dag.

Gebruik:
• Sodra ek my kopoopskietertjie gehad het, sal my dag ordentlik kan begin.

Vertaling:
Engels: something that clears the mind/ gives perspective

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ballonskip
Volgende onderwerp: struif
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 01:09:59 UTC 2025