ballonskip [boodskap #133765] |
Sat, 26 September 2020 13:37 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ballonskip
Afbreking: bal•lon•skip
Samestelling: ballon + skip
Selfstandige naamwoord: ballonskip
Meervoud: ballonskepe
Verkleinwoord: ballonskippie
Meervoud van verkleining: ballonskippies
Betekenis:
• 'n Tipe lugskip sonder 'n vaste raamwerk wat die atmosfeer dryf, met 'n ballonagtige sak wat met 'n ligte gas opgeblaas word.
Gebruik:
• 'n Ballonskip is gestuur om die mense op die eiland te gaan red.
Hiperoniem:
• lugskip
Vertaling:
Engels: blimp, non-rigid airship
Nederlands: blimp, slap luchtschip
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|