Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hamburger
hamburger [boodskap #133762] Sat, 26 September 2020 10:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Hamburger.
'n Hamburger.
hamburger
Afbreking: ham•bur•ger


Selfstandige naamwoord: hamburger
Meervoud: hamburgers
Verkleinwoord: hamburgertjie
Meervoud van verkleining: hamburgertjies

Betekenis:
• 'n Broodjie met 'n platgedrukte stukkie maalvleis ('n vleisflappie) daarin.

Gebruik:
• Kan ek 'n hamburger met skyfies kry, asseblief?

Sinoniem:
• burger
• frikkadelbroodjie
• vleisbroodjie

Afgelei:
• hamburger-eetplek
• hamburgerplek

Vertaling:
Engels: hamburger, burger
Nederlands: hamburger

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: slaptjip
Volgende onderwerp: skuimspoor
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 00:39:40 UTC 2025