Betekenis:
• Stafie van 'n aartappel wat diepgebraai is en ongeveer so lank soos 'n vinger gesny is.
Gebruik:
• Slaptjips was oorspronklik 'n Belgiese spesialiteit, maar is deesdae regoor die wêreld 'n gewilde bygereg wat dikwels by wegneem-eetplekke verkoop word.
Sinoniem:
• skyfie
Vertaling:
Engels: french fry, potato chip
Nederlands: friet, patat
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.