langdurig [boodskap #133759] |
Sat, 26 September 2020 09:34 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
langdurig
Afbreking: lang•du•rig
Byvoeglike naamwoord: langdurig
Vergrotende trap: langduriger
Oortreffende trap: langdurigste
Attributief: langdurige
Betekenis:
• Wat 'n lang tyd duur.
Gebruik:
• Die langdurige droogte is uiteindelik gebreek.
Afgelei:
• langdurigheid
Vertaling:
Engels: lasting, prolonged, long-standing
Nederlands: langdurig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|