kraanvoël [boodskap #133758] |
Sat, 26 September 2020 09:00 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kraanvoël
Afbreking: kraan•vo•ël
Selfstandige naamwoord: kraanvoël
Meervoud: kraanvoëls
Verkleinwoord: kraanvoëltjie
Meervoud van verkleining: kraanvoëltjies
Betekenis:
• 'n Sierlike en statige voël met lang pote en 'n lang nek.
Gebruik:
• Die kraanvoël hou daarvan om pronk en kan merkwaardige danspassies uitvoer.
Hiponiem:
• bloukraanvoël
• mahem
Vertaling:
Engels: crane
Nederlands: kraanvogel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|