halssnoer [boodskap #133754] |
Sat, 26 September 2020 07:32 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
halssnoer
Afbreking: hals•snoer
Samestelling: hals + snoer
Selfstandige naamwoord: halssnoer
Meervoud: halssnoere
Verkleinwoord: halssnoertjie
Meervoud van verkleining: halssnoertjies
Betekenis:
• Juweliersware wat om die nek gedra word; hangertjie met juwele.
Gebruik:
• Sy dra a pragtige halssnoer van pêrels.
Afgelei:
• halssnoermoord
Verwant:
• halsketting
Vertaling:
Engels: necklace, gorget
Nederlands: halssnoer
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|