Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dubbelmol
dubbelmol [boodskap #133750] Fri, 25 September 2020 21:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Dubbelmol.
'n Dubbelmol.
dubbelmol
Afbreking: dub•bel•mol
Samestelling: dubbel + mol


Selfstandige naamwoord: dubbelmol
Meervoud: dubbelmole

Betekenis:
• Die tweevoudige verlaging van 'n musiektoon (simbool: ♭♭).

Gebruik:
• 'n Dubbelmol voor 'n noot dui aan dat die noot met twee chromatiese halftone verlaag moet word.

Antoniem:
• dubbelkruis

Verwant:
• mol

Vertaling:
Engels: double flat
Nederlands: dubbelmol

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: crescendo
Volgende onderwerp: gebruiker
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 00:37:03 UTC 2025