Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » crescendo
crescendo [boodskap #133748] Fri, 25 September 2020 18:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Musiekbalk wat met 'n crescendo begin en met 'n decrescendo eindig.
'n Musiekbalk wat met 'n crescendo begin en met 'n decrescendo eindig.
crescendo
Afbreking: cres•cen•do


Selfstandige naamwoord: crescendo
Meervoud: crescendo's
Verkleinwoord: crescendo'tjie
Meervoud van verkleining: crescendo'tjies

Betekenis:
• 'n Toename in die toonsterkte van musiek; om geleidelik harder te speel.

Gebruik:
• Dis stuk begin met 'n crescendo.

Sinoniem:
• toenemend

Antoniem:
• decrescendo

Afkorting:
• cresc.

Vertaling:
Engels: crescendo
Nederlands: crescendo

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bergreeks
Volgende onderwerp: dubbelmol
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 01:10:56 UTC 2025